Die Luiperd-kamer In die kamer kan 4 gaste slaap. Dit is toegerus met die volgende:
1 × Dubbelbed
1 × Stapelbed
'n Klein kombuis toegerus met:
- 'n Mikrogolfoond
-
'n 2 plaat gas stoof
-
'n kroeg yskas
'n borrelbad, wasbak en toilet
'n Hout dek met uitsig oor die Krokodilrivier.
|
  |
|
|
Die Leeu-kamer In hierdie kamer kan 4 gaste slaap. Dit is toegerus met die volgende:
1 × Dubbelbed
1 × Stapelbed
Klein Mikrogolfoond, ketel, glase, koppies en eetgerei
Stort, bad en toilet geriewe is buite die eenheid, maar privaat.
|
 |
|
Die Kameelperd-kamer In die kamer kan 2 gaste slaap. Dit is toegerus met die volgende:
1 x Dubbelbed
Ketel, koppies- en glase
Badkamer met stort, wasbak en toilet.
Sementdek met uitsig oor die Krokodilrivier.
Die drie kamers word verbind met ‘n groot gemeenskaplike sementdek. |
 |
|
Die Barn
Hierdie eenheid is nie verbind met die ander drie eenhede en dit is 'n bietjie verder van die rivier.
In die eenheid kan 4 gaste slaap. Dit is toegerus met die volgende:
1 × Dubbelbed
1 × Stapelbed
'n Klein kombuis toegerus met:
- 'n Mikrogolfoond
- 'n 2 plaat gas stoof
- 'n yskas
'n stort, wasbak en toilet
‘n braai-area |
   |