Krokodilpoort Lodge bied ‘n welkome ontvlugting van die stad. Op die oewers van die Krokodilrivier, kan jy rustig ontspan in die natuur. Die 7km lange grondpad berei jou voor op die ongerepte natuurskoon. Voorwaar ‘n plek om lekker kop skoon te maak en batterye te herlaai.
|